Cart

 x 
Cart empty

FENIKS - Trade Paperback

Price
R 215,00
SIGNED OR UNSIGNED

Description

FENIKS


Kaptein Mat Joubert van Bellville-Suid se Moord- en Roofeenheid se vrou is oorlede (die leser weet nie presies hoe sy dood is nie, maar 'n mens kom agter dat dit 'n verskriklik traumatiese gebeurtenis moes gewees het), hy het belangstelling in sy werk verloor, en hy is oorgewig en onfiks en lewensmoeg. 

Op hierdie laagtepunt is sy lewe word 'n nuwe hoof deur regstellende aksie bo hom aangestel, kolonel Bart de Wit, en hy waarsku vir Mat om hom reg te ruk. Hy gee aan Mat twee uiters moeilike sake om op te los. In die eerste plek is daar 'n reeks bankrowe, almal op dieselfde bankgroep, met die skuldige wat telkens in 'n ander vermomming verskyn; en in die tweede plek die moorde deur 'n geheimsinnige reeksmoordenaar wat met 'n antieke Mauser die een slagoffer na die ander neervel.

.