Cart

 x 
Cart empty

Van Koeterwaals Tot Koddig - Ongewone Woorde end Sêgoed in Afrikaans

Price
R 120,00
BOOK FORMAT

Description

"Wat is 'n poelpetaan en wat doen 'n naamsmous? Hoe lyk iemand as hy 'n skerp gesig het soos 'n kwartpondkaas? Wie is die mense wat sê hulle gaan voetjies hang? En watter soort werk doen 'n koopsebliefie?

Dit is van die vrae wat beantwoord word in Van koeterwaals tot koddig: Ongewone woorde en sêgoed in Afrikaans.

Die boek is nagevors en geskryf deur Werner van Tonder, teksredakteur en skrywer van koerant- en tydskrifartikels, en ook 'n inwoner van Durbanville. Nou kan jy ophou twyfel of 'n woord werklik bestaan, want jy kan dit vir die eerste keer naslaan! Elke leser sal ook vele nuwe woorde uit die boek leer. Dis hoogs aan te beveel!"