Cart

 x 
Cart empty

DIE BALLADE VAN ROBBIE DE WEE - Trade Paperback

Price
R 265,00
SIGNED OR UNSIGNED

Description

Internasionaal gevierde misdaadskrywer Deon Meyer se bundel tydskrifverhale Bottervisse in die jêm het in 1997 verskyn.

Nou is dié lekkerleesverhale in ’n hersiene gedaante te kry, mét vyf verhale wat nog nooit voorheen gebundel is nie.

Van eerste tot laaste krul die leser se tone van pure leesplesier.